fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BREEDT-Surnames-Vanne »

BREEDT-Hendrik-1916-2000-M

  • Huis Eden 25 Jul 2021_164 Hendrik BREEDT Gebore 27 Mrt 1916 Oorlede 03 Mei 2000. Liefdevolle herinneringe, Oupa en Ouma. Marie Putter. Saam met hulle kinders groot geword...my ouers se huisvriende. Marie Putter - Dankie Huis Eden. Marinda nou verlang ek sommer na almal
  • Nelanie van Schalkwyk 23 Sep 2021_786 Hendrik Breedt b.0000 d.0000. Met my doopdag 1977. Ek dink al drie is reeds oorlede? Diederik Müller - Ds Fourie is in Krügersdorp, afgetree, maar dit gaan goed met hom en sy vrou. Nelanie van Schalkwyk - Diederik Müller dankie vir die goeie nuus. Riana Joubert van Rensburg - Ds Fourie het my aangeneem in hervormde kerk. Hettie Henning - Liefste Dr Muller...so bly oor die foto..nou kan ek my seun wys as ek hom komplimenteer..Diagnoseer..KORREK..my kind...NES Dr Muller! Ria Koegelenberg Botha - Dr. Jan die enigste dokter wat ek as kind geken het. Hy was 'n omgee Dr

  • 2 images