fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOUWER-Surnames-Vanne »

BOUWER-Soois-Nn-Sooisie-1918-1994-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marissa van der Merwe 14 Jul 2021_985 Soois Nn Sooisie BOUWER b.1918 d.1994. Ina Vermaak - My liewe oom Sooisie mens sal blaaie vol skryf en dit gaan nog te min wees om oom Sooisie te beskryf! Maar vir my was oom Sooisie hierdie sag geaarde liefdevolle Wonderlikste oom gewees!! Iemand met die mooiste grootste omgee hart en oop hande! Oom Sooisie ons sal jou altyd onthou vir die wonderlike oom wat oom Sooisie was!. Francois en Irmi Drotskie. Helanie Britz. Mara Bouwer Murray - My Liefste Pappie ! Geliefd onder almal ! Bekend sonder grense ! Marissa van der Merwe/Mara Bouwer Murray - ek het die blaadjie in my album gekry. Johanè Grobler Bronkhorst. Ria Koegelenberg Botha - Oom Sois se winkel en oom Sois - wat 'n man was hy nie. Hannetjie Loots - Man met die grootste hart! Heleen Pretorius - Hannetjie, dis vir seker so!

  • 2 images