fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOUWER-Surnames-Vanne »

BOUWER-Mari.Marie-1943-2020-F

  • Tokkie Kotze 14 Jul 2021_795 Mari Bouwer b.0000 d.0000. Tannie. Ina Vermaak – Hartsmense. Dr Attie en tannie Marie was ongelooflike goeie dierbare mense! Dr Attie was ons Dr van 1984 af!!! Dr Attie Bouwer was ‘n uitstekende DR gewees!!. Anz Jansen van Vuuren - Is tannie Marie ook oorlede? Ek weet van oom Attie wat oorlede is. Tokkie Kotze - Ja sy is kort na hom oorlede
  • Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_505 Marie BOUWER: 1943/01/25 - 2020/01/30. Tannie. Tinkie Pretorius - Skuus jul dat ek vra wat het gebeur? Wanneer is hul oorlede. Ek het dit gemis. Tinkie Pretorius - Voor ek uit ellisras getrek het het ek spesiaal vir Dr Bouwer gaan groet. Dit was in 2011. Frieda Loots - Ja Dr At was 1 ste Dr wat my met deurnis behandel het, hy ook nie nagelaat om my op vinger te tik toe Dp hul op destydse Hemelvaartdag rugby gespeel en seer gekry het nie. Ek dink hy rus sag met 'n gelukkige glimlag by sy Vader.. Ina Vermaak – Hartsmense. Dr Attie en tannie Marie was ongelooflike goeie dierbare mense! Dr Attie was ons Dr van 1984 af!!! Dr Attie Bouwer was ñ uitstekende DR gewees!!. Anz Jansen van Vuuren - Is tannie Marie ook oorlede? Ek weet van oom Attie wat oorlede is. Tokkie Kotze - Ja sy is kort na hom oorlede. Zetta Israel Wagters - Ek onthou Dr Attie van Marken Laerskool se dae af in die laat sewentigs en jare later was hy ook my huis dokter wat al 3 my kinders se geboortes in Ellisras hanteer het. Puik dokter gewees. Ronel Coetzee - Stem saam met jou Vlooi! Hy het my gehelp kinders grootmaak,en was dag en nag beskikbaar. Tydens die moeilikste tye in my lewe was hy altyd daar!!!!! Karien Grobler - Baie goeie Dr gewees

  • 2 images