fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHMA-Surnames-Vanne »

BOTHMA-Daleen-1945-2007-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: John en Daleen Fakaanga 13 Jul 2021_427/_428 Daleen Bothma b.23/10/1945 d.12/02/2007. My liefste moeder, wat ‘n inspirasie was sy nie vir almal nie, sy word steeds gemis. RIV mamma. Ronelle Vos Oosthuizen - Sy was 'n liewe liefste mens gewees. Karien Grobler - Pragtige mens gewees. Poppie Swanepoel - Goeie tye saam gehad wat ek nooit sal vergeet nie kan amper 'n boek skryf daaroor

  • 2 images