fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Pieter-0000-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Karin Jacobs_15 Des 2021_22_Pieter BOTHA oorlede 25 Nov 2021. Annamé Visser - Jammer oor jul verlies, sterkte. Gerrit van der Merwe - Jammer om te hoor. Baie jare terug nog by hom klas gekry by Teg Kol. Goeie mens gewees. Wendy Roos - Jammer vir jul verlies. Baie sterkte. Johan Koekemoer - Jammer oor julle verlies.Hy was ons bierman.Goeie mens!! Marius Smit - Lewe sy vrou nog ? Karin Jacobs - Dankie julle

  • 1 images