fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Peet-1938-1987-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Schoeman 16 Jul 2021_277 Peet BOTHA b.1938/02/03 d.1987/12/27. Plaas moord. My hart se punt mis hom nog elke dag. Carla Erasmus - Peet lyk regtig na hom né. Karien Grobler - Hy was n goeie man gewees het die slaghuis onder gehad. Barbara-Ann van Biljon/Nadine en Engela - onthou jou Pa het langs my Skoonpa gebly en so 5 uur in die middag dan gesels die manne by die heining (muur) dan haak jou Pa af en sê dat hy huistoe moet gaan om Kers persente uit te deel (pakslae). Dit was so kostelik!

  • 2 images