fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Mari-0000-2020-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_488 Mari BOTHA b.0000 d.2020. Is verlede jaar oorlede (2020) Sy het kanker gehad. Johanna Kleynhans - Ai dit is erg, het nie geweet nie. R.I.V Mari. Alet Olivier. Ria Lottering - Ek het ook nie geweet nie. Rus sag liewe Mari. Susan Bekker - Mooi hartsmens gewees. Marina Du Plessis Schultz - Sy is oorlede op haar verjaarsdag. Gwendolene Botha - Kan dalk help met datums

  • 1 images