fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Kobusie-1982-1985-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Linda Watson 13 Jul 2021_939/_940/_941 Kobusie Botha gebore 28 Okt 1982 oorlede 20 Mrt 1985. My seun, oorsaak Rotavirus in kleuterskool opgedoen daar was baie babas wat oorlede is in daardie jaar. Hy is elke dag in my Hart. Wendy Roos - So jammer om te hoor. Ronelle Vos Oosthuizen - Sjoe, dis hartseer. Die seer kan nooit weggaan nie. Rina Venter - Baie sterkte vir jou

  • 3 images