fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Hilda-1930-2022-KolAftr-F

Genéem vanaf Facebook “South Africa Funeral Letters_Begrafnisbriewe”. Erkenning vir die bydrae aan: Cathy Potgieter shared a post_3 Feb 2022_SA Weermagvereniging / SA Defence Force Association_2 Feb 2022_412_Hilda BOTHA 1930-2022 Kol (Aftr). Ons vernéem met hartseer van die afsterwe van Kol (Aftr) Hilda Botha, voormalige bevelvoerder van die Leërvrouekollege. Sy is vanoggend 2 Feb 2022, 2 dae na haar 92ste verjaarsdag oorlede. Sterkte aan haar geliefdes in die hartseer tyd. RIV Kol

  • 1 images