fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTES-Surnames-Vanne »

BOTES-Wiets-Lourens-1974-2009-M

Geneem vanaf Facebook "South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe". Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_80 – Wiets Lourens Botes 1974-2009. Hettie Stander - Is dit moontlik dat die dorp ook gemeld word?

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lea Vandenberghbotes 19 Jul 2021_XXX Wiets Lourens BOTES b.0000 d.0000. My oorlede man. Was ni ‘n gebore Ellisrasser ni maar was deel van Ellisras vir ‘n hele klompie jare. Mis hom elke dag. Hy het septicemia gekry agv sy blindederm. Maureen Gous - Hy was n baie nederige mens. Dit was so groot skok gewees toe hy weg is. Susan Bekker. Amanda Vorster - Onthou hom Lea, het hom so paar keer gesien by die Ppk toe julle daarso was

  • 2 images