fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOSHOFF-Surnames-Vanne »

BOSHOFF-Hans-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Christelle Elmes 13 Jul 2021_591 Hans BOSHOFF b.0000 d.0000. Naomi Theron - Christelle dis jou oupa nè. Christelle Elmes - Yes my tannie aan my moeder se kant. Marius Van Reenen - Ek was baie lief vir die oom gewees. Constant Swanevelder - Ek het baie lekker met die Oom gekuier. Hy het baie by ons in Pretoria gebly as Tant Anna in die hospitaal was. Ek kon nie glo die Oom bly so lank by die hospitaal elke dag nie. Hy was voor 06H00 by die hospitaal, dan bly hy tot 20H00 se kant wanneer hulle hom uitskop. En dan kon hy die tannie meestal net gedurende besoek ure sien. Dit was vir my altyd hartroerend om dit te sien

  • 2 images