fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOSHOFF-Surnames-Vanne »

BOSHOFF-Anna-Magarietha-1942-2015-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Christelle Elmes 13 Jul 2021_592 Anna Magarietha BOSHOFF b.1942 d.2015. Hesti Grobler - Ai tannie Anna was dierbaar by lap winkel. Hanlie Thirion - Ek onthou vir tannie Anna in die materiaal winkel. Frances van Reenen - Ek onthou jou oupa en ouma so goed, Jou oupa het vir ons ‘n hele paar stukke meubels gerestoureer wat eindelik op die asgat gehoort het en ouma was altyd by met enige naaldwerk advies

  • 2 images