fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOSCH-Surnames-Vanne »

BOSCH-Monica-0000-2016-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_480 Monica Bosch b.0000 oorlede 05.05.2016. Sandra Geyser - Die 2 se dood het my geruk! Allen Steenekamp Swart - Ook lank terug juffrou en nou kleinkind saam my jongste.... Monique Meyer - Windfried Bosch oorlede 14.09.2009. Monica Bosch oorlede 05.05.2016. Katinka Heyns/Monique Meyer - Jou ouers was amazing!!! Sulke goeie memories op Boshenhof se stoep en in die kombuis!!!

  • 1 images