fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOS-Surnames-Vanne »

BOS-Beatrijs-1944-2006-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Peet Bos 19 Jul 2021_93 Beatrijs BOS b.1944/09/03 d.2006/12/30. My moeder. Laerskool Ellisras. Marie van der Merwe - Baie by adette gekuier. Baie lekker tye. Ai nie geweet nie. Baie oulike tannie gewees. Onelia Redelinghuys Grobler - Was ‘n dierbare mens! Hannetjie Loots – ‘n Hoogs intelligente vrou, wat juweeltjies van kinders grootgemaak het. Huis Eden - Juweel van 'n mens, dierbaar & opreg

  • 1 images