fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BESTWICK-Surnames-Vanne »

BESTWICK-John-1950-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 5 Aug 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan John BESTWICK Gebore: 3 November 1950 Ewige Rus: 26 Julie 2021. Innige meegevoel aan die geliefdes van John in die hartseer tyd. Hy is van Jeffreysbaai en sy diens is privaat. Rus sag en in vrede