fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BESSELING-Surnames-Vanne »

BESSELING-Willem-1976-1980-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ian Besseling 20 Jul 2021_171 Willem BESSELING b.1976 d.1980. Oud onderwyser saam oom Renier Stroh by L/S Ellisras. Ian Besseling - Ongelukkig tannie, dimentsia en toe beroerte in 2019. Willie Pieterse - Baie pakgery by hom. Ronelle Vos Oosthuizen - Hy was dierbaar gewees. Hulle het gereeld by my ouers gekuier. Ons was baie lief vir hom gewees

  • 1 images