fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BENEKE-Surnames-Vanne »

BENEKE-Juanita-1972-2007-F

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_74 – Juanita Beneke 1972-200

Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Marietjie Nell 14 Jul 2021_807 Juanita BENEKE b.1972 d.2007. Juanita het destyds by Sanlam gewerk en daarna by Nedbank ten tyde van haar dood. Pragtige mens gewees. Soufie Van Aarde - Sy het ‘n hart van goud gehad!! Kollie Esterhuizen - Lieflike mens gewees! Annelise Benson Lausberg - Het nie geweet sys oorlede nie. Gerda Human - Pragtige mens gewees Riaan nog haar aanstelling gedoen. Nelanie van Schalkwyk/Marietjie VanRensburg VanWyk - Dalk sy waarvan jy gepraat het? Marietjie VanRensburg VanWyk/Nelanie van Schalkwyk - Dis reg.. Dit is sy waarvan ek gepraat het... Hester Maritz - Pragtige mens gewees

  • 3 images