fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BASSON-Surnames-Vanne »

BASSON-Christine-1941-2019-F

Ons onthou: Christine Basson. Die legendariese aktrise, Christine Basson sou vandag (9 Junie) haar 81ste verjaarsdag gevier het. Sy is op hierdie dag in 1941 gebore. Christine is op 10 Junie 2019 oorlede. Sy word herdenk op die museum se "Ons Onthou" muur https://www.facebook.com/salegendsmuseum/photos/a.100606167961058/752818076073194/

 

  • 1 images