fields
Gallery »  A-Surnames---Vanne-A » AARDE-VAN-Surnames-Vanne »

AARDE-VAN-Kobus-0000-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Brenda Breetzke_23 Jul 2021_12_Kobus VAN AARDE 23.7.2021. Dandelene Van Deventer - Rus sag ou Koos gaan jou baie mis jy was n yster met die sagste hart.... mense het oor jou geloop..jyt altyd gehelp waar jy kan en jou kinders was jou lewe nou is jy by Jesus tot ons jou weer sien. Gavin en Dandelene. Helen Gerber - So hRtseer baie sterkte daar. Elusha Muller - Ag regtig? Sunel Tolley - Ai dis bitter seer en ek het ñ vriend diep in en baie naby my hart verloor. Sal daai mooi glimlag nooit vergeet nie. Daai goeie hart wat altyd oop was vir almal. Annatjie van Vuuren - Middag Sandra gdg?Ek is Annatjie Raaths was met Johan Raaths getroud gewees, het in Knoppiesdoring Onverwacht gebly Waar woon jy nou as ek mag vra.Groete Annatjie Raaths (DuToit). Pit Pit - Ook n grootboom geval.

  • 1 images