fields
Gallery »  A-Surnames---Vanne-A » AARDE-VAN-Surnames-Vanne »

AARDE-VAN-Cobus-1988-2020-M

Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Cornel Gouws Nortjé 16 Jul 2021_442/_443/_444 Cobus Van Aarde 10 Sep 1988 - 31 Okt 2020

Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Natasha Joubert 14 Jul 2021_761 Cobus VAN AARDE 10/09/1988  1/11/2020. PJ de Jager - Mis my ouboet mal baie. Lyla Dickinson - Sy geboorte datum was 10/09/1988.... Emile Pepler - Cobus was altyd so vriendelik en ordentlik. Hy sou uit sy pad gaan om te kom groet as hy my sien. Hartseer...

  • 4 images