fields
Gallery »  A-Surnames---Vanne-A » AARDE-VAN-Surnames-Vanne »

AARDE-VAN-Carien-0000-0000-F

Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Christa Darvall 18 Jul 2021_732 Carien VAN AARDE b.0000 d.0000. Matrieks 1984. Ons dink aan ons maats wat nou by Jesus is. Ons dra jul steeds in ons harte. Ons salueer julle. Rassies Eighty-Four. Hoërskool Ellisras Rassies ’84. Indien enige van die inligting nie reg is nie of jul wil graag ‘n ander foto opsit kan jul dit met liefde doen of vir my stuur. Jul kan ook laat weet van die datums en oorsaak as jul graag wil

  • 2 images