fields
Gallery »  A-Surnames---Vanne-A » AARDE-VAN-Surnames-Vanne »

AARDE-VAN-Anna-1935-2007-F

Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 15 Jul 2021_455/_456 Anna Van Aarde b.14 Nov 1935 d.17 Mei 2007. Bekkie Van Wyk - Hierdie was ‘n yster van ‘n tannie. Mariette Minnie - Ek onthou die tye wat tan Anna kom inloer het by Betta (OK meubels) toe ons nog da gewerk het.....dan eers gou ń sigaretjie ini stoor rook!! Martie Van Heerden - Sy was baie lief vir rooi

  • 2 images