V-Surnames---Vanne-V / VILLIERS-DE-Surnames-Vanne / VILLIERS-DE-David-Jacobus-Nn-Zottie-1954-2025-M / (7 of 17 images)
Volgens die e-pos van Charlie ELS, gedateer 10 Jun 2025 met die titel “Begrafnisbrief Zottie De Villiers”, die volgende addisionele inligting:
Hallo Hendrik,
'n Vriend van my, Dawie De Villiers (algemeen bekend as Zottie), is op 29 Mei 2025 oorlede.
Sy oorgroot-oupagrootjie, Cornelis Janse(n) De Villiers, was ‘n Kommandant in die Basoete-oorlog 1858-1865 en Volksraadslid vir Harrismith.
Hy was deur die swartes Mazotinyane (die Klein bruinetjie) genoem. Toe my vriend Dawie gebore is, het die swartes gesê dis Mazotinyane wat nou weer teruggekom het. Hy is toe ook Mazotinyane (Zottie vir kort) genoem.
Ek heg sy begrafnisbrief aan asook 'n CV van hom wat besonderhede gee oor sy betrokkenheid op vele terreine. Groete
VILLIERS-DE-David-Jacobus-Nn-Zottie-1954-2025-M-1
viewed 4 times