V-Surnames---Vanne-V / VENTER-Surnames-Vanne / VENTER-Susan-1954-2020-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Martie Kruger 18 Jul 2021_332 Susan VENTER b.1954/06/03 d.2020/04/12. My liefste Mamma. Vir ewig in ons harte. Edith Meiring Papenfus - Ja ‘n juweel van ‘n mens met die grootste omgee hart wat ek nog gesien het. Basjan Venter - Ons mis jou baie sus. Baie liefde. Rus in vrede Xxx. Bekkie Van Wyk - Sy goeie hart gehad en altyd so lekker gelag
VENTER-Susan-1954-2020-F_1
viewed 106 times