S-Surnames---Vanne-S / STANDER-Surnames-Vanne / STANDER-Marthie-1936-2020-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annatjie Koekemoer 15 Jul 2021_672 Marthie Stander Gebore:1936-11-03 Oorlede:2020-07-20. Tannie. Ronel Coetzee - 20 Julis dit 'n jaar. Ek mis haar elke dag meer... Marina du Plessis - So ‘n pragtige mens gewees. Annarien Erasmus - Dierbare statige gerespekteerde dame!! Ook so Oom At. Nie geweet. Karien Grobler - Mooi vrou gewees altyd deur ‘n ring getrek
STANDER-Marthie-1936-2020-F_1
viewed 39 times