S-Surnames---Vanne-S / SNYDERS-Surnames-Vanne / SNYDERS-Marie-Nn-Toetie-née-McSeveney-1931-2012-F / (1 of 2 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lise-Marie Olivier 13 Jul 2021_882 Marie Nn Toetie neé McSeveney SNYDERS b.1931 d.2012. Lise-Marie Olivier - Mis ouma nog elke dag. Annetjie Smith - Ja nee sy is weg vir altyd maar dink en mis haar nog elke dag so baie. Ems Du Plessis - My moeder mis jou oproepe...en verlang na jou..en jou grappies...so life. Rothea Thea Kloppers Strydom 0 Tan Toetie, lieflike mens gewees. Rothea Nel - Kan jy ‘n foto plaas van oom Wynand Snyders? Lise-Marie Olivier - Rothea Nel sy foto is op
SNYDERS-Marie-Nn-Toetie-née-McSeveney-1931-2012-F_1
viewed 308 times