fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHUTTE---SCHÜTTE-Surnames-Vanne »

SCHUTTE-Peet-0000-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hesti Grobler 16 Jul 2021_281 Peet SCHUTTE b.0000 d.26 Mrt 2019. Pine Petzer - Baie goeie mense Riaan Lourens - Het nou die dag weer gedink aan n sê ding wat oom Peet altyd gesê hey in die motor mac klas, as hy nie olie lek nie het hy nie olie in nie. Nelanie van Schalkwyk - Neeee ek het nie geweet van hulle nie. Maria Toekie Pienaar aai man. So jammer!!!!

  • 2022-02-02
  • 1 images