R-Surnames---Vanne-R / ROOS-Surnames-Vanne / ROOS-Johanna-Magdalena-Nn-Joey-1948-2021-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Miranda Pretoius Brits_1 Jan 2022_30_Johanna Magdalena ROOS. Meer bekend as Joey ROOS. Gebore 14/08/1948 oorlede 02/01/2021. Mis jou my sussie. Willem van der Westhuizen - Goeie vrou gewees, sal haar ook nie vergeet nie. Babetjie Smit - Baie goeie mens. Annelise Benson Lausberg - Dis n pragtige foto van haar. Isabel Boshoff - Innige simpatie. Christie Pretorius Van Straaten - Ai dis al n jaar terug het nie eers geweet nie. Deon Troskie – Agenee
ROOS-Johanna-Magdalena-Nn-Joey-1948-2021-F_1
viewed 175 times