P-Surnames---Vanne-P / PRETORIUS-Surnames-Vanne / PRETORIUS-Marie-0000-2011-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Magda Troskie 14 Jul 2021_746 Marie Pretorius b.0000 3 Jan 2011. Karin Pelser - Twee liewe mensies. Christa Groenewald - Wonderlikste 2 mensies ooit. Christi Nortjé - Oupa Harry & Ouma Marie, liefste, wyse twee mense gewees. Was so lief vir hulle. Rothea Nel - Legendes van die bosveld. Ernest Labuschagne - Hierdie was seker die liefste volle twee ou mense wat ek ontmoet het
PRETORIUS-Marie-0000-2011-F_1
viewed 132 times