M-Surnames---Vanne-M / MAARTENS-Surnames-Vanne / MAARTENS-Flip-1964-2018-M / (2 of 2 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sarita Helberg 14 Jul 2021_750/_751 Flip Maartens b.1964/11/20 d.2018/07/14. Natasha Joubert - Ek onthou die Sabie trippie. Jou pa was so liefdevol en vol grappies. Marietjie Jooste - Kan nie glo nie...ek het nogals gewonder wat het van hom geword? Heidi Mostert Maartens - Ja dis nogal vandag 3 jaar!! Mis hom so baie
MAARTENS-Flip-1964-2018-M_2
viewed 237 times