K-Surnames---Vanne-K / KRAUSE-Surnames-Vanne / KRAUSE-Annalize-née-VanStaden-1967-2019-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Petronel Van Staden Pelser 23 Jul 2021_135 Annalize neé Van Staden KRAUSE b.30 Aug 1967 d.29 Jul 2019 Heibrecht Nel. Nadine Schoeman - Baie Sterkte. Sandra Geyser - Wie se dogter is dit? Jan Vreugdenburg/Sandra Geyser - dit was Theuns en Petro van Staden se dogter. Sandra Geyser - Baie dankie Jan, pragtige kind! Jeandre Claassen - Liefste mens.. Fya van Heerden - Die mooiste mens!!! Baie hartseer. Marge Strydom - Pragtige mens. Marinda Lubbe - Mooiste mens. Magda Swanepoel - Ons harte breek nog saam jul Petronel. Narda Van Zyl - Aai, só hartseer! Madelyne van Emmenis - Mooiste vrou... Riana Van der Merwe - So pragtig
KRAUSE-Annalize-née-VanStaden-1967-2019-F_1
viewed 143 times