E-Surnames---Vanne-E / ENGELBRECHT-Surnames-Vanne / ENGELBRECHT-Marina-0000-2016-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cornelius Engelbrecht 20 Jul 2021_261 Marina ENGELBRECHT b.0000 Oorlede: 2016/05/30. Karin Pelser - ‘n liewe tannetjie. Hannelie Pretorius – Dierbaar. Altie van der Linde - Aah! Ek onthou nog laerskool katkisasie klasse Woendagaande by hulle op die plaas. Trix Vorster/Altie van der Linde - wie sal dit nou kan vergeet....en Oom Karel ook
ENGELBRECHT-Marina-0000-2016-F_1
viewed 237 times