B-Surnames---Vanne-B / BEUKES-Surnames-Vanne / BEUKES-Kobus-1972-2011-Konst-M / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hester Beukes 18 Jul 2021_193 Kobus BEUKES Gebore 1972-03-12 Oorlede 2011-03-30. Betsie Smit - Pragtige mens en per gewees. Ria Lottering - Ek was baie lief vir Kobus. Johann Swanepoel - Dankie Kobus. Beste Oom ooit. Ons alles geleer van jonk wees. Jag, slag, spoorsny, motorfiets ry, skiet, boskar jag, boskar bou, visvang, stout wees. Ons altyd by gestaan
BEUKES-Kobus-1972-2011-Konst-M_1
viewed 171 times