ALBERTS-Maria-Elizabeth-Nn-Marie-née-DeWet-1940-2010-F

22 January 2026 7 images Share: , ,
View Slideshow
Volgens E-mail ontvang vanaf Lourens De Jager gedateer 20260118 die volgende addisionele info: Goeie dag Hendrik, Ek heg die begrafnisbrief van Marie Alberts née DE WET aan. Sy was klaarblyklik self baie lief om genealogiese navorsing te doen - ek het egter nooit die voorreg gehad om haar te ontmoet en daaroor te gesels nie. Sy was getroud met my oupa se jonger broer - Jan Lodewyk Pretorius (Jan) ALBERTS (9 Okt 1936 - 19 Sept 2006) s.v. Lourens Marthinus (Lourens) ALBERTS (20 Nov 1902- 15Mrt 1969) en Hendrina Johanna (Ousus) ALBERTS (29 Des 1903- 9 Aug 1996). Vriendelike Groete, Christiaan Lourens(Lourens) de Jager