A-Surnames---Vanne-A / ALBERTS-Surnames-Vanne / ALBERTS-Maria-Elizabeth-Nn-Marie-née-DeWet-1940-2010-F / (6 of 7 images)
Volgens E-mail ontvang vanaf Lourens De Jager gedateer 20260118 die volgende addisionele info:
Goeie dag Hendrik,
Ek heg die begrafnisbrief van Marie Alberts née DE WET aan.
Sy was klaarblyklik self baie lief om genealogiese navorsing te doen - ek het egter nooit die voorreg gehad om haar te ontmoet en daaroor te gesels nie. Sy was getroud met my oupa se jonger broer - Jan Lodewyk Pretorius (Jan) ALBERTS (9 Okt 1936 - 19 Sept 2006) s.v. Lourens Marthinus (Lourens) ALBERTS (20 Nov 1902- 15Mrt 1969) en Hendrina Johanna (Ousus) ALBERTS (29 Des 1903- 9 Aug 1996).
Vriendelike Groete, Christiaan Lourens(Lourens) de Jager
ALBERTS-Maria-Elizabeth-Nn-Marie-née-DeWet-1940-2010-F-02
viewed twice