A-Surnames---Vanne-A / ALBERTS-Surnames-Vanne / ALBERTS-Gloria-Louisa-Nn-Gloria-née-Andrews-1937-2019-F / (9 of 9 images)
Volgens E-mail ontvang vanaf Lourens De Jager gedateer 20260118 die volgende addisionele info: Goeie dag Hendrik Ek heg die begrafnisbrief van Gloria Alberts aan - sy was getroud met Lourens Marthinus (Laurie) ALBERTS (Gebore 19 Sept 1940), hy was die jongste seun van Lourens Marthinus(Lourens) ALBERTS (20 Nov 1902-15 Mrt 1969) en Hendrina Johanna(Ousus) Geb. PRETORIUS (29 Des 1903- 9 Aug 1996). Ek het egter nog nie haar voorouers nagevors nie. Die egpaar het 2 kinders ('n seun en 'n dogter) gehad, en was woonagtig te Groenkloof, Pretoria. Haar man Laurie leef nog. Vriendelike Groete, Christiaan Lourens(Lourens) de Jager
ALBERTS-Gloria-Louisa-Nn-Gloria-née-Andrews-1937-2019-F-04
viewed twice