Hierdie dokument beslaan die indeksering van gegewens vervat in 252 boedelleers van inwoners van Transvaal en Swaziland gedurende die era van die Zuid Afrikkansche Republiek.   Die gegewens is ontrek uit mikrofilm no. 1367275 wat in die argief van "The Church of Jesus Christ of Latter-day Saints in Salt Lake City in die VSA geberg word.

Klik op hierdie skakel om dit te besigtig