Afrikaans

2014 Program

Maandelikse vergaderings van die Wes-Kaap Tak is altyd pret.  Dit is 'n sosiale geleentheid wat die kans bied om ondersteuning te verleen aan, en in voeling te bly met medegenealoë.  Gassprekers en taklede word genooi om praatjies te lewer of werkswinkels aan te bied oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe.
Ons vergader elke tweede Saterdag van die maand by  by SASNEV(Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere), Central Plein 4, Pinelands, Kaapstad. en gaste is welkom om die vergaderings by te woon. Bywoning is gratis, behalwe vir ‘n klein bydrae tot verversings.
Vir meer inligting, kontak asseblief die voorsitter by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
13 September - Mnr Peter Silbernagl - Ons Portugese voorouers met spesifieke verwysing na die Ferreira's en die D'Oliviera's.
11 Oktober - Mev Susan Ziehl - Die Oos-Kaapse Duitse emigrante.
8 November - Dr Jaco van der Merwe - Oosterse immigrasiedokumente in die KAB

  • Hits: 2497