West Gauteng Newsletters

Display:

Nuusbrief September 2013
 130.85 KB
 08-07-2019

Inhoud o.a die volgende:

Verlief oor die loop van ’n geweer;Adriaan Frans Roscher – Die grondlegger van Ventersdorp; En dan wonder ek: Waar is dié Ventersdorp; My “unexpected” connection to Klerksdorp; Plekname van weleer: Die verowerde gebied”; Restourasie van plaasbegraafplaas in die Oos-Kaap skep ’n eerbiedwaardige rusplaas; Martin en Linda Zöllner; Sosiaal; Riglyne vir publikasies; Agterblad: Tronk toe met ’n ompad.

Nuusbrief Februarie 2015
 5.28 MB
 08-07-2019

Lees in hierdie uitgawe 'n onderhoud met Richard Ford, 'n voormalige redakteur van Familia en 'n genealoog van formaat.
Dan is daar 'n artikel oor die Slag van Nooitgedacht tydens die ABO en die verhaal van twee britse gewere.

Nuusbrief Junie 2015
 934.12 KB
 08-07-2019

Lees hoe lede van die tak die taak aangepak het om die grafte in die Sterkfontein Begraafplaas te fotografeer. Op Saterdag 23 Mei was die eerste skof aangepak en sowat 2000 foto's is geneem. Daar is sowat 40000 grafte in die begraafplaas. Dan word die geheim van Petrus Gerhardus Lourens *1779 ontrafel in 'n artikel van "genealogiese" formaat.

Nuusbrief Januarie 2016
 1.1 MB
 08-07-2019

Please read Bob Saunders’ introduction to West Gauteng 2016 theme about TIMELINES. This is an exciting new theme for our Branch for 2016. It means in essence that each one of our members who participate will get a chance of telling his or her story and how events [world events, national events, local events or family stories] had an impact on their lives. Each one of us reading this editorial does have a story – even if you have not met your grandfather so to speak! If you agree with this principle, you are definitely in trouble with me as the Editor of our Newsletter – it means that you should write me your story for publication.

Read Bob Saunders article: Timelines here

Die Delwer The Digger Mei 2018
 752.19 KB
 08-07-2019

Read all about the team effort by the Vaal Triangle Branch's photographic expedition to the Sasolburg Cemetery

Die DelwerThe Digger Junie 2018
 471.18 KB
 08-07-2019

The Rand Easter Show by Jack Jordan The show was first held at the Old Wanderers cricket ground in November 1894 by the Witwatersrand Agricultural Society, a society that had formed in March of the same year. The second show was opened by Paul Kruger on 13 March 1895, at a venue called Milner Park, which is today the site of the University of the Witwatersrand’s West Campus. It was held again in 1896 and re-established subsequent to the end of the Anglo Boer War, in 1907. In 1936, the Rand Show was called the Empire Exhibition. In the early days, getting there involved a tram ride to Vrededorp, known as “Fietas”, then a bus from Vrededorp to Milpark. The origin of the name Fietas is lost in the mists of time but is assumed to be a name given by the Malays who were a part of the very cosmopolitan community that occupied Vrededorp before the days of segregation and relocation. One of the first tasks was to collect some heavy-duty paper carry-bags with string handles, not the eco unfriendly plastic of today, these were handed out free for the purpose of storing and carrying the samples and brochures that were lavishly dished out. This included items like sugar rice, condensed milk, cereals, washing powder, soap and many others. As a family you could garner a week’s grocery supply at the show. What halcyon days. My Oupa Liebenberg, gebore in 1889, ook bekend as Blink Koos deur Johannes Bosch Maar dis nog nie die eintlike wynstorie nie. Ek was nie by nie, toe hy vir my oupa van daardie kosbare voggies aangebied het nie, maar Herman het later 'n artikel daaroor in 'n Kaapse koerant geskryf. Herman skryf dat hierdie bejaarde man van die Vrystaat – hy het nie name genoem nie – aangestap kom waar hy en sy vrinde 'n glasie Kaapse voggies geniet. Hierdie besoeker is die bruidegom se oupa en dus 'n belangrike gas. En as gasvrye Kapenaar wat sy maniere ken, bied hy vir die man van die Vlaktes 'n glasie wyn aan. Hy en sy makkers glimlag wetend vir mekaar en staar aandagtig om te hoor wat die besoeker van hierdie kosbare wyn wat net die Kaap kan bied, dink. Herman skryf dat die man sommer 'n goeie mondvol gevat het. Maar voordat die wyn mooi in sy mond was, spoeg hy dit met so 'n straal uit!! En voor die wyn nog grondvat, roep hy uit "Here broer, dis suur"! Herman sê hy het sy les geleer om versigtig vir mense van noord van die berge 'n goeie droëwyn aan te bied – En dis 'n ware storie!

Nuusbrief Augustus 2013
 2.09 MB
 08-07-2019

Inhoud o.a die volgende:

Verlief oor die loop van ’n geweer;Adriaan Frans Roscher – Die grondlegger van Ventersdorp; En dan wonder ek: Waar is dié Ventersdorp; My “unexpected” connection to Klerksdorp; Plekname van weleer: Die verowerde gebied”; Restourasie van plaasbegraafplaas in die Oos-Kaap skep ’n eerbiedwaardige rusplaas; Martin en Linda Zöllner; Sosiaal; Riglyne vir publikasies; Agterblad: Tronk toe met ’n ompad.

Nuusbrief September 2014
 226.19 KB
 08-07-2019

Inligting van die Sterkfontein Begraafplaas. The Agenda For Our Meeting Saturday 18 October 2014. Marnus Steyn, one of our members, will present a short lecture on how to take better photogprahs. Our guest speaker will be Me Julia Wenhold. Her topic would be on the immigrants from Germany.

Nuusbrief Desember 2014
 6.5 MB
 08-07-2019

In die nuusbrief is daar 'n pragtige fotoreeks wat die gebeure van 2014 toelig. Wes-Gauteng se tema vir 2015 word aan die hand van 'n filosofiese gesprek deur Bob Saunders omskryf. Miskien moet jy jou perspektief verander. Daar is mos iets agter die muur – een van die probleme is hoe om verby die muur te kom? Miskien moet jy bo-oor klim? Miskien moet jy om loop?
TEMA VIR 2015: â€˜n MUUR BLOKKEER JOU NAVORSING

In hierdie uitgawe kan u kennis maak met Lucas Rinken en sy nuwe bruid.

Contact the Web Manager

Feedback, suggestions and corrections are welcomed.

Please contact the Web Manager