Nuusbrief Desember 2014

Nuusbrief Desember 2014

In die nuusbrief is daar 'n pragtige fotoreeks wat die gebeure van 2014 toelig. Wes-Gauteng se tema vir 2015 word aan die hand van 'n filosofiese gesprek deur Bob Saunders omskryf. Miskien moet jy jou perspektief verander. Daar is mos iets agter die muur – een van die probleme is hoe om verby die muur te kom? Miskien moet jy bo-oor klim? Miskien moet jy om loop?
TEMA VIR 2015: â€˜n MUUR BLOKKEER JOU NAVORSING