Nuusbrief April 2016 nuwe logo

1003 Downloads

Richard Wolfaardt se storieWat hy by die Wes Gauteng Tak Vergadering Op Saterdag 16 April 2016 vertel het. Georg en Margretha Wolfaardt se seun Georg Sebastiaan is op 13 Maart 1707 te Boxberg, Baden, Duitsland gedoop. George Sebastiaan tree indiens van die VOC op 08 Mei 1729 as soldaat. Hy vertrek op 08 Mei 1729 met die skip Johanna vanaf Texel Nederland. Die skip arriveer in die Kaap op 05 Oktober 1729. Die skip vertrek vanaf die Kaap op 30 Oktober 1729 na Batavia en arriveer op 14 Februarie 1730 daar. Die skip vergaan gedurende 1730 in die Ganges rivier. George Sebastiaan gee sy naam op as net Sebastian Wolfaardt.
File Name: Nuusbrief April 2016 nuwe logo.pdf
Category: West Gauteng Newsletters
File Size:
File Type: application/pdf
Hits: 45 Hits
Download: 1003 times
Created Date: 01-05-2016