Die DelwerThe Digger Junie 2018

308 Downloads

The Rand Easter Show by Jack Jordan The show was first held at the Old Wanderers cricket ground in November 1894 by the Witwatersrand Agricultural Society, a society that had formed in March of the same year. The second show was opened by Paul Kruger on 13 March 1895, at a venue called Milner Park, which is today the site of the University of the Witwatersrand’s West Campus. It was held again in 1896 and re-established subsequent to the end of the Anglo Boer War, in 1907. In 1936, the Rand Show was called the Empire Exhibition. In the early days, getting there involved a tram ride to Vrededorp, known as “Fietas”, then a bus from Vrededorp to Milpark. The origin of the name Fietas is lost in the mists of time but is assumed to be a name given by the Malays who were a part of the very cosmopolitan community that occupied Vrededorp before the days of segregation and relocation. One of the first tasks was to collect some heavy-duty paper carry-bags with string handles, not the eco unfriendly plastic of today, these were handed out free for the purpose of storing and carrying the samples and brochures that were lavishly dished out. This included items like sugar rice, condensed milk, cereals, washing powder, soap and many others. As a family you could garner a week’s grocery supply at the show. What halcyon days. My Oupa Liebenberg, gebore in 1889, ook bekend as Blink Koos deur Johannes Bosch Maar dis nog nie die eintlike wynstorie nie. Ek was nie by nie, toe hy vir my oupa van daardie kosbare voggies aangebied het nie, maar Herman het later 'n artikel daaroor in 'n Kaapse koerant geskryf. Herman skryf dat hierdie bejaarde man van die Vrystaat – hy het nie name genoem nie – aangestap kom waar hy en sy vrinde 'n glasie Kaapse voggies geniet. Hierdie besoeker is die bruidegom se oupa en dus 'n belangrike gas. En as gasvrye Kapenaar wat sy maniere ken, bied hy vir die man van die Vlaktes 'n glasie wyn aan. Hy en sy makkers glimlag wetend vir mekaar en staar aandagtig om te hoor wat die besoeker van hierdie kosbare wyn wat net die Kaap kan bied, dink. Herman skryf dat die man sommer 'n goeie mondvol gevat het. Maar voordat die wyn mooi in sy mond was, spoeg hy dit met so 'n straal uit!! En voor die wyn nog grondvat, roep hy uit "Here broer, dis suur"! Herman sê hy het sy les geleer om versigtig vir mense van noord van die berge 'n goeie droëwyn aan te bied – En dis 'n ware storie!
File Name: Die DelwerThe Digger Junie 2018.pdf
Category: West Gauteng Newsletters
File Size: 471.18 KB
File Type: application/pdf
Hits: 54 Hits
Download: 308 times
Created Date: 07-08-2019