Afrikaans

pdf Die Delwer The Digger Mei 2017 Popular

878 downloads

Download (pdf, 2.14 MB)

Die Delwer - The Digger Mei 2017.pdf

Die storie oor Johannes Petrus Theron begin reeds in Nimes, LanguedocFrankryk waar die stamvader, Jacques Therond uit sy vaderland as 'n Hugenootvlug. Hy reis deur Switserland, Duitsland en kom in Middelburg in Seeland (Nederland) aan. Hy vertrek op die seilboot Oosterlandt waar hy 'n soldaat op die skip is en stap in 1688 in die Kaap aan wal. Op 31.05.1688 word hy 'n landsburger asook eienaar van die plaas Languedoc in die Drakenstein. In 1697 trou hy met Marie Jean Des Pres. Lees verder.