{artsexylightbox path="images/stories/Western_Cape/Toekennings" previewWidth="180" previewHeight="150"}{/artsexylightbox}

In Maart 2011 het die tak twee toekennings ontvang vanaf die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap se Departement van Kultuursake en Sport.
Die Uitstalspan het die toekenning ontvang in die kategorie 'Beste individuele / instansie wat die Argief Dienste aan die publiek bevorder deur die publisering van artikels en fisiese besoeke' en die Begraafplaas span het die toekenning ontvang in die kategorie 'Bydrae tot die bewusmaking / dokumentasie van ons erfenisbronne.
Die spanleiers het die toekennings namens die spanlede ontvang Alta Griffiths-Begraafplaas span (links) en Mariana Olivier-Uitstalspan(regs).

Click on the image to enlarge