South Africa, diverse feite, veral datums, deur Ben Cahoun
South African History Time Line onderhou deur Dennis Pretorius. Net soos die webwerf hieronder, is die aanvanklike besonderhede op hierdie webwerf voorsien deur David Morris, Anne Lehmkuhl en Ian Scholtz. Tog is daar menige verskille tussen die twee lyste en is dit raadsaam om beide webwerwe te besoek.
South African Orientated Time Line deur Anne Lehmkuhl, David Morris, Ian Scholtz en Dick Whitlock. 'n Kronologiese lys van datums en historiese gebeurtenisse wat betrekking op Suid-Afrika het
Passasierslyste van skepe wat na Suid-Afrika gevaar het
Stamouers van Suid-Afrika - heelwat inligting oor verskeie stamouers - onderhou deur André van Rensburg
History of the Cape of Good Hope under the VOC - 'n goed-afgeronde samevating tot 1795, deur Dr Helena Liebenberg
Army Nursing in the Boer War, by Keiron Spires, a short account of the medical and nurseing back ground and a long list of around 900 nursting staff, on the British side only, involved in the Anglo-South African War of 1899-1902
British 1820 Settlers to South Africa - deur Paul Tanner-Tremaine (in Engels). 'n Aantal geslagsregisters van die 1820 families word ook vir aflaai beskikbaar gestel. In 'n meer leesbare formaat as die vorige webwerf, maar daar is ook weinig bronverwysings. Die 'Topics' gedeelte ontsluit 'n Waardevolle aantal ekstrakte van destydse koerante en briewe asook huidige artikels.
Genealogy World - hierdie webblad bevat nuttige inligting, veral oor Natalse setlaars van Engelse oorsprong. Verskeie skeepspassasierslyste wat uit koerante van die tydperk transkribeer is, word ook hier weergegee.
German South African Resource Page - onderhou deur Joachim Schubert. Opgedra aan Duitse Suid-Afrikaners. Sluit in genealogie, plaaslike geskiedenis en kerksake. Waar moontlik is bladsye in Engels en Duits beskikbaar gemaak.
Kerk Registers in Suid-Afrika 'n nuttige lys van waar en hoe hierdie dokumente gevind kan word.
Natal - European Immigration Registers. Rosemary Dixon-Smith skryf oor hierdie registers en indekse, in die Pietermartizburg Argief behou, wat kan die aankoms van immigrante in Natal kan vasstel. Een van die nuttige artikels op die GenealogyWorld.net .
Natal Passenger Lists 1846 to 1909. Hierdie lyste is uit die koerante Natal Witness en Natal Mercury getranskribeer. Lees ook die inleiding aan die onderkant van die bladsy.
Natalia, joernaal van die Natal Society, bevat historiese en ander artikels oor Natal en sy mense. Artikels kan gratis afgelaai word.
Numbering Systems in Genealogy deur Richard A. Pence. As jy al ooit gewonder het wat daardie snaakse a1b2c3 kodes in Suid-Afrikaanse genealogie beteken!
Roman Numeral Year Dates, A Conversion Guide deur Christopher Handy. 'n nuttige gids om Romeinse nommers te vertolk.
South African Genealogy, deur Sharon Warr. Duitse Militêre Huwelike 1857, Skepe en Passasiers, Skeepswrak en Oorlewendes, Boeke en CDs, Mediese Beoefenaars 1863.