West Gauteng Newsletters

Display:

VAN DIE REDAKTEUR

My liewe Leser Onthou asseblief dat ons Wes Gautengers ʼn “bring and brag” byeenkoms met Jakaranda Huis het op Saterdag 18 April 2020 ons gewone tyd. Kom ons verras onself met wat ons kan doen: kom vertel jou familie storie met “goeters” wat jy bring:.......

My verbintenis met die Immelman Familie

Volgens die SAG is die stamvader Justus Ludolf Immelman en getroud met Sara Christina van Steenwyk...

SAMPIOENARIS

Ek dink nie daar bestaan so ‘n woord nie.

Die oorsprong van die naam Jouberta.
Die naam Jouberta is redelik uniek; hier volg vier foto’s van vier Jouberta’s
Deon en Jouberta Baird [outeur van ons artikel] Jouberta se ma Jouberta Johanna Bosch Gebore Theron
Johanna Jouberta .........

RIANA LE ROUX’S PRESENTATION AT THE WEST GAUTENG BRANCH MONTHLY MEETING SEPTEMBER 2019 e-GGSA

e-GSSA is the virtual or online branch of the Genealogical Society of South Africa, intended for those who are unable or do not wish to belong to one of the land based branches of the GSSA

 

Die Delwer / The Digger January 2020 HOT!
 1.21 MB
 10-01-2019

BREAKING DOWN MY SMITH BRICK WALL

My grandfather John Christian Hardick Smith’s parents are Christian John Smith and Martha Elizabeth Harper.

KONINKLIKES BESOEK SUID-AFRIKJA IN 1947

Dis 1947. Ek is nog maar ‘n klein seuntjie, so vyf jaar en ‘n paar maande oud. Ons woon op die plaas Annandale Estates, waar Pa plaasbestuurder is.

LILLIA SE STORIE 

Dogtertjies is dromers. Ons raak heeltemal in vervoering as ons hoor of lees van feetjies en konings en koninginne en prinsesse. Eendag lank, lank gelede, dit was 1947, het my droom waar geword om ‘n regte prinses te sien.

VIPs in my family tree
Presentation by Richard Y Ford – West Gauteng branch of the Genealogy Society of South Africa 17 August 2019
My research and documentation of family registers from various ancestors to me was undertaken mainly between the years 2000 and 2005. This work resulted in the publication of my book Necessarily the Hero – The Story of Richard Y Ford in 2001. The aim of my research and the publication of this work were mainly to provide a legacy for my children. The latest revision was completed in November 2018........

DIE LEGENDARIESE DRIE PEIKER-SUSTERS VAN BRANDFORT
In hierdie artikel word julle bekendgestel aan die legendariese drie Peiker-susters van Brandfort. Hulle was die dogters van Julius Peiker, ’n meestermeulenaar wat na die Eerste Wêreldoorlog uit Duitsland na Suid-Afrika geëmigreer het.
Julius Peiker * 7.9.1886 (Pawlowitzke/Gnadenfeld, Silesië).........

En nog baie meer!

ALBERT ARTHUR BISSET

If we think about it, we all know people of talent who remain unknown, unproclaimed and unacknowledged all their lives. No doubt you have never heard of Albert Arthur Bisset. I knew him because he was my wife’s father. Born 16th September 1889, he was a descendent of 1820 settler stock, originally the Gardner-Bissets. This means he would have been 130 years old if he were alive.  According to the records in Grahamstown, the Gardner-Bissets were a prominent, respected family which included a magistrate, a judge and senior military persons of rank and standing.

VAN ZYL-FAMILIEBYBEL

Tydens ’n besoek aan Piet en Adriana Stofberg het sy my hierdie van Zyl-familiebybel gewys wat sy na haar broer se dood gaan haal het, sodat dit nie verlore moet gaan nie. Dit is tans in haar seun se besit. Hy woon in die VSA.
Binne-

April 2012 Newsletter
 309.08 KB
 08-07-2019

The revamping of the branch libary is reported. It is reported that our members got stuck into our Branch’s library and overhauled it. It is a massive task and so far it necessitated two Saturday’s of hard dedicated work. They worked and also stopped to have something to eat and the chat [I venture a guess what they were chatting about? Probably what to do next!!!]

Nuusbrief Julie 2015
 249.34 KB
 08-07-2019

Naamgewing in vervloë se dae - Johan Lourens. Cornelia Rebellina Maritz Greyvenstein gebore 1914 en getroud met Jacobus Coenraad Lourens. Waar die hart van vol is, volg naamgewing. Daar was jare dat naamgewing van kinders 'n hoogs sensitiewe aangeleenheid was – wel vandag miskien nog so hier en daar. 'n Ongeskrewe kode het bestaan en wee die mens wat daarvan afwyk. Vandag kry kinders net name, en selde familiename. Lees verder

Nuusbrief Februarie 2016
 696.47 KB
 08-07-2019

Lees oor die ontdekking wat gedoen is tov die Langklaagte Begraafplaas. Na ons onlangse besoek aan die Langlaagte- begraafplaas (tussen die spoorlyne) was ek baie nuuskierig oor die geskiedenis en ontstaan van die begraafplaas. Ek, Neels Coertse & Willie Botha [‘n gemeenskaplike vriend] wat vir ons die presiese plek gaan uitwys het, het 30 Desember 2015 na Langlaagte gery en foto’s daar geneem. Dis werklikwaar tussen die treinspore ingewig hoewel die eenkant van die spoorlyn in baie jare nie gebruik was nie.

Febrary 2012 Newletter
 305.77 KB
 08-07-2019

The young Anna Maria van Rooyen was killed in a train accident on 1 January 1924. The 23 year old was on her way back after accompanying a psychiatric patient to Pretoria. Read how she died in the course of carrying out her duties.

Nuusbrief September 2015
 409.67 KB
 08-07-2019

You are encouraged to use our library to do your research. The contents are very valuable. We are in the process of obtaining insurance for it. We thank all of you who not only use it, but make contributions towards the contents.

Contact the Web Manager

Feedback, suggestions and corrections are welcomed.

Please contact the Web Manager