Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Smiths van Graaff Reinet deur Piet Smith

Smiths van Graaff Reinet deur Piet Smith

Smiths van Graaff Reinet deur  Piet Smith

Description

Die eerste en historiese SMITH Familiefees op Graaff-Reinet op 29/30 Mei 1981 het nie alleen ontstaan as gevolg van my intensiewe navorsing oor die Smithfamilie sedert Januarie 1982 nie, maar waarskynlik meer so as gevolg van die geweldige reaksie wat hierdie navorsingspoging by familieverwante ontlok het. Dit is dus vir my ‘n groot behoefte om my opregte dank oor te dra aan soveel welwillende familieverwante wat bygedra het om hierdie onvergeetlike Fees en in besonder hierdie publikasie moontlik te maak.


Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
Smiths van Graaff-Reinet - Piet Smith.pdf
File Size
2.11 MB
File Type
application/pdf
Hits
2071 Hits
Download
3392 times
×