Skip to main content

GSSA HEADER ENG

SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan

SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan

SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan

Description

Twee Schulze-families word hier behandel:
Die kleiner en jonger familie Schulze, nasate van die Hermannsburgse sendeling, Wilhelm Ernst SCHULZE (1869-1961) en
Die nageslag van Carl Ferdinand Ludolph Dietrich SCHULZE (1836-1916) van Lydenburg.
Vir laasgenoemde is daar ook 'n CD beskikbaar by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
Benewens die geslagsregister bevat dit ook foto's van persone, geboue en voorwerpe asook ander dokumentasie oor hierdie familie wie se se voorgeslag teruggevoer word tot die 16de eeu in Duitsland.In CAPENSIS 3/2013 verskyn 'n artikel: "Só het die SCHULZEs na Suid-Afrika gekom: Die stamvader en sy kinders - hulle wel en wee." deur Sasa Malan. Hierin word meer persoonlike besonderhede van hierdie gesin verskaf.


Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
SCHULZE in Suid.pdf
File Size
196.28 KB
File Type
application/pdf
Hits
2006 Hits
Download
6409 times
×