Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Nasate van Joseph HAYCOCK - Deur Neels Coertse

Nasate van Joseph HAYCOCK - Deur Neels Coertse

Nasate van Joseph HAYCOCK  - Deur Neels Coertse

Description

Hierdie nasate register van Joseph HAYCOCK is sover ek weet die eerste en enigste nasate register van die HAYCOCK familie in Suid-Afrika. Dankie aan al my skoonfamilie wat na die beste van hulle vermoëns en deur pynlike herinnerings my gehelp het om dit sover te kry. Joseph HAYCOCK het ons land binnegekom en al die aanduidings is dat hy nooit teruggegaan het na Engeland nie. Daar was geen familie wat hom hier besoek het nie. Die familie het Afrikaans in taal, kultuur en godsdiens geword.

Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
Jospeph HAYCOCK Nasate - Deur Neels Coertse 2.1.2015.pdf
File Size
265.54 KB
File Type
application/pdf
Hits
2239 Hits
Download
5364 times
×