Die genealogie is saamgestel tot ongeveer 1800, d.i. 6 geslagte na die stammoeder vir Eva/Krotoa en 3 geslagte na die ander drie stammoeders.
Hulle bevat (aangetroudes inbegrepe) onderskeidelik 291, 241, 34 en 27 persone.
Kyk ook "CAPENSIS" 2/2014 pp. 8-11. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.